Voetnoot
a Vanaf 455 v.G.J. tot 1 v.G.J. is 454 jaar. Vanaf 1 v.G.J. tot 1 G.J. is een jaar (daar was geen jaar nul nie). En vanaf 1 G.J. tot 29 G.J. is 28 jaar. As ons dié drie getalle bymekaartel, kry ons altesaam 483 jaar. Jesus is in 33 G.J., gedurende die 70ste week van jare, in die dood “uitgeroei” (Daniël 9:24, 26). Sien Gee ag op Daniël se profesie!, Hoofstuk 11, en Insight on the Scriptures, Deel 2, bladsye 899-901. Albei word deur Jehovah se Getuies uitgegee.