Voetnoot
c ’n Tiende en toekomstige avatar is Kalki-Avatara, “wat uitgebeeld word as ’n indrukwekkende jong man wat op ’n groot wit perd ry en ’n swaard soos ’n meteoor het wat oral dood en verderf saai”. “Sy koms sal regverdigheid op die aarde herstel en weer ’n tydperk van reinheid en onskuld inlui.”—Religions of India; A Dictionary of Hinduism.—Vergelyk Openbaring 19:11-16.