Voetnoot
c Soms is dit nie verstandig om iets geheim te hou nie—soos as ’n vriend ’n ernstige sonde gepleeg het, aan selfmoord dink of die een of ander soort selfvernietigende gedrag openbaar. Vir meer inligting, sien die Ontwaak! van Desember 2008, bladsye 19-21, en Mei 2008, bladsye 26-29.