Voetnoot
c As jy voel dat jou gebede verhinder word omdat jy ’n ernstige sonde begaan het, moet jy met jou ouers daaroor praat. Jy kan ook “die ouer manne van die gemeente . . . roep” om jou te help (Jakobus 5:14). Die ouer manne kan jou help om jou verhouding met God te herstel.