Voetnoot
c Hoewel die bogenoemde gebaseer is op die amptelike lys, is dit effens gewysig. Nie elke item op die lys is dalk in jou geval of in jou deel van die wêreld gepas nie, en sommige items sal dalk bygevoeg moet word. Bejaardes en gestremdes het byvoorbeeld hulle eie spesiale behoeftes.