Voetnoot
b Baie diere kan kleure onderskei, hoewel hulle kleurvisie verskil van ons s’n. Honde het byvoorbeeld net twee soorte keëltjies in hulle retinas—een vir blou en die ander vir ’n skakering tussen rooi en groen. Daarenteen het sommige voëls vier soorte keëltjies en kan hulle ultraviolet lig sien, wat buite die mens se gesigsvermoë is.