Voetnoot
c Let op dat hierdie twee syfers op die tabel gelyk of amper gelyk is vir elke planeet. Die verskil word al hoe groter hoe verder die planeet van die son af is. Later het Isaac Newton, in sy universele gravitasiewet, Kepler se wet aangepas en die nodige verfynings gemaak deur die massa van die betrokke planeet en die son in te sluit.