Voetnoot
a Pokke was die ideale siekte om deur middel van ’n internasionale inentingsveldtog te beveg omdat die pokkevirus van ’n menslike gasheer vir oorlewing afhanklik is, anders as ander siektes wat deur lastige draers soos rotte en insekte versprei word.
[Prent]
’n Etiopiese seuntjie ontvang ’n slukentstof teen polio
[Erkenning]
© WHO/P. Virot