Voetnoot
e Die vlermuisfamilie bestaan uit ongeveer 1 000 spesies. In teenstelling met wat baie mense dink, het hulle almal goeie sig, maar nie almal gebruik eggo-opsporing nie. Party, soos vrugtevlermuise, gebruik hulle uitstekende nagsig om kos te vind.