Voetnoot
d Die elektriese visse waarna ons hier verwys, wek slegs ’n baie klein elektriese lading op. Hulle moet nie verwar word met elektriese visse wat baie hoër stroomspannings opwek nie, soos sidderrôe en -ale (elektriese pylstertvisse en palings), wat hulle vyande en prooi skok. Sidderale kan selfs ’n perd doodskok!