Voetnoot
a ’n Seismograaf is ’n toestel wat die grondbeweging gedurende ’n aardbewing meet en registreer. Die eerste een is in 1890 ontwerp. Vandag is daar meer as 4 000 seismologiese stasies wêreldwyd in werking.