Eindnota
^ [1] (paragraaf 7) Van die punte wat Jesus bespreek het, was: (1) Verkondig die regte boodskap. (2) Wees tevrede met God se voorsienings. (3) Moenie met huisbewoners stry nie. (4) Vertrou op God wanneer jy met teenstanders te doen het. (5) Moenie voor vrees swig nie.