2 Samuel 23:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Hoewel hy selfs meer aansien as die dertig geniet het, het hy nie die status van die drie verkry nie; maar Dawid het hom oor sy lyfwag aangestel.+
23 Hoewel hy selfs meer aansien as die dertig geniet het, het hy nie die status van die drie verkry nie; maar Dawid het hom oor sy lyfwag aangestel.+