12 Die hele tyd het Amaʹsa in die middel van die grootpad in die bloed lê en rol.+ Toe die man sien dat al die manskappe bly staan, het hy Amaʹsa uit die grootpad na die veld verskuif. Uiteindelik het hy ’n kleed oor hom gegooi, omdat hy gesien het dat elkeen wat by hom kom, bly staan.+