-
2 Samuel 18:26Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
26 Die wag het toe nog ’n man sien hardloop. Daarom het die wag die poortwagter toegeroep en gesê: “Kyk! Nog ’n man wat alleen hardloop!” waarop die koning gesê het: “Ook hy is ’n bringer van nuus.”
-