2 Samuel 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Terwyl Joʹnatan+ en Ahiʹmaäs+ by En-Rogel+ gestaan het, het ’n diensmeisie gegaan en hulle vertel. Toe het hulle gegaan, aangesien hulle koning Dawid moes vertel; want hulle kon hulle nie vertoon deur in die stad in te gaan nie. 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 17:17 ‘Goeie land’, bl. 20-21
17 Terwyl Joʹnatan+ en Ahiʹmaäs+ by En-Rogel+ gestaan het, het ’n diensmeisie gegaan en hulle vertel. Toe het hulle gegaan, aangesien hulle koning Dawid moes vertel; want hulle kon hulle nie vertoon deur in die stad in te gaan nie.