8 Jehovah het al die bloedskuld weens die huis van Saul, in wie se plek jy as koning geheers het, op jou laat terugkom; en Jehovah gee die koningskap in die hand van jou seun Absalom. En hier is jy nou in jou rampspoed, omdat jy ’n bloedskuldige man is!”+