2 Samuel 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die koning het toe vir Siba gesê: “Kyk! Alles wat aan Mefiboʹset behoort, is joune.”+ Daarop het Siba gesê: “Ek buig+ my neer. Laat my guns vind in u oë, my heer die koning.” 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:4 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2018/8, bl. 6
4 Die koning het toe vir Siba gesê: “Kyk! Alles wat aan Mefiboʹset behoort, is joune.”+ Daarop het Siba gesê: “Ek buig+ my neer. Laat my guns vind in u oë, my heer die koning.”