2 Samuel 15:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Kyk! Hulle twee seuns is daar by hulle, Ahiʹmaäs+ van Sadok en Joʹnatan+ van Abjaʹtar; en deur middel van hulle moet julle my alles laat weet wat julle sal hoor.”
36 Kyk! Hulle twee seuns is daar by hulle, Ahiʹmaäs+ van Sadok en Joʹnatan+ van Abjaʹtar; en deur middel van hulle moet julle my alles laat weet wat julle sal hoor.”