2 Samuel 14:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En wanneer hy sy kop geskeer het—en aan die einde van elke jaar het hy dit geskeer; omdat dit vir hom so swaar was,+ het hy dit geskeer—het hy die hare van sy kop geweeg, tweehonderd sikkels volgens die koninklike weegsteen.
26 En wanneer hy sy kop geskeer het—en aan die einde van elke jaar het hy dit geskeer; omdat dit vir hom so swaar was,+ het hy dit geskeer—het hy die hare van sy kop geweeg, tweehonderd sikkels volgens die koninklike weegsteen.