-
2 Samuel 13:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 En Amnon het haar begin haat met ’n baie groot haat, want die haat waarmee hy haar gehaat het, was groter as die liefde waarmee hy haar liefgehad het, sodat Amnon vir haar gesê het: “Staan op, gaan weg!”
-