2 Samuel 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het hy vir hom gesê: “Waarom is jy, die seun van die koning, oggend na oggend so bedruk? Sal jy my nie vertel nie?”+ Hierop het Amnon vir hom gesê: “Ek is verlief+ op Tamar, die suster+ van my broer Absalom.”
4 Toe het hy vir hom gesê: “Waarom is jy, die seun van die koning, oggend na oggend so bedruk? Sal jy my nie vertel nie?”+ Hierop het Amnon vir hom gesê: “Ek is verlief+ op Tamar, die suster+ van my broer Absalom.”