2 Samuel 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Verder het Dawid hom geroep sodat hy voor hom kon eet en drink. En hy het hom dronk gemaak.+ Hy het nietemin in die aand uitgegaan om by die knegte van sy heer op sy bed te gaan lê, en hy het nie na sy eie huis afgegaan nie.
13 Verder het Dawid hom geroep sodat hy voor hom kon eet en drink. En hy het hom dronk gemaak.+ Hy het nietemin in die aand uitgegaan om by die knegte van sy heer op sy bed te gaan lê, en hy het nie na sy eie huis afgegaan nie.