2 Samuel 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Wat die kinders van Ammon betref, hulle het gesien dat die Siriërs gevlug het, en hulle het voor Abiʹsai gevlug en derhalwe in die stad ingekom.+ Daarna het Joab teruggekeer van die kinders van Ammon af en na Jerusalem gekom.+
14 Wat die kinders van Ammon betref, hulle het gesien dat die Siriërs gevlug het, en hulle het voor Abiʹsai gevlug en derhalwe in die stad ingekom.+ Daarna het Joab teruggekeer van die kinders van Ammon af en na Jerusalem gekom.+