2 Samuel 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe Joab sien dat die stormaanvalle van voor en van agter teen hom gerig is, het hy dadelik uit al die uitgesoekte+ manne in Israel ’n aantal gekies en hulle in slagorde opgestel om die Siriërs tegemoet te trek.
9 Toe Joab sien dat die stormaanvalle van voor en van agter teen hom gerig is, het hy dadelik uit al die uitgesoekte+ manne in Israel ’n aantal gekies en hulle in slagorde opgestel om die Siriërs tegemoet te trek.