2 Samuel 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hulle het begin weeklaag en huil+ en vas+ tot die aand toe oor Saul en oor sy seun Joʹnatan en oor die volk van Jehovah en oor die huis van Israel,+ omdat hulle deur die swaard geval het.
12 En hulle het begin weeklaag en huil+ en vas+ tot die aand toe oor Saul en oor sy seun Joʹnatan en oor die volk van Jehovah en oor die huis van Israel,+ omdat hulle deur die swaard geval het.