Genesis 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En vir Sara het hy gesê: “Hier gee ek jou broer+ duisend silwergeldstukke. Kyk, dit is vir jou ’n bedekking+ van die oë met betrekking tot almal wat by jou is, en voor elkeen, en jy is van smaad gesuiwer.”
16 En vir Sara het hy gesê: “Hier gee ek jou broer+ duisend silwergeldstukke. Kyk, dit is vir jou ’n bedekking+ van die oë met betrekking tot almal wat by jou is, en voor elkeen, en jy is van smaad gesuiwer.”