Prediker 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 As ’n man ’n honderd keer pa word en hy baie jare lewe en oud word, maar nie sy goeie dinge geniet voordat hy sterf nie, dan sê ek: ’n Doodgebore baba is beter af as hy.+
3 As ’n man ’n honderd keer pa word en hy baie jare lewe en oud word, maar nie sy goeie dinge geniet voordat hy sterf nie, dan sê ek: ’n Doodgebore baba is beter af as hy.+