Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 20:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Amaʹsa was nie op sy hoede vir die swaard wat in Joab se hand was nie, en Joab het hom in die maag gesteek,+ en sy ingewande het op die grond uitgeval. Dit was nie vir hom nodig om hom weer te steek nie – een keer was genoeg om hom dood te maak. Joab en sy broer Abiʹsai het toe vir Seba, die seun van Bigri, agternagesit.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel