Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ijwfq artikel 1
  • Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?
  • Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Soortgelyke materiaal
  • “Van huis tot huis”
    Sing vir Jehovah
  • Waarom preek Jehovah se Getuies van huis tot huis?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • “Van huis tot huis”
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • “Van huis tot huis”
    Sing lofliedere voor Jehovah
Sien nog
Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
ijwfq artikel 1
’n Man wat Jehovah se Getuies dophou

Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?

Jesus het vir sy volgelinge gesê: “Maak dissipels van mense van al die nasies” (Matteus 28:19, 20). Toe Jesus sy vroeë dissipels uitgestuur het, het hy vir hulle gesê om na mense se huise te gaan (Matteus 10:7, 11-13). Ná Jesus se dood het die eerste-eeuse Christene aangehou om hulle boodskap “in die openbaar en van huis tot huis” te verkondig (Handelinge 5:42; 20:20). Ons volg die voorbeeld van daardie vroeë Christene en vind dat die deur-tot-deur-bediening ’n goeie manier is om mense te bereik.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel