Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w23 Augustus bl. 32
  • Studiewenk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Studiewenk
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Vind geestelike skatte oor Jehovah
  • Vind geestelike skatte wat jy kan toepas
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2024
  • Hoe die gesin by die Index baat kan vind
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Watter soort persoon is Jehovah?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Vervul ons Koninkryksbediening as Getuies van Jehovah
    Ons Koninkryksbediening—1991
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
w23 Augustus bl. 32

Studiewenk

Vind geestelike skatte oor Jehovah

Wanneer ons die Bybel lees, kan ons verskillende studiehulpe gebruik om wat ons lees, beter te verstaan. Maar ons wil nie navorsing doen net om die feite te kry nie. Ons wil geestelike skatte vind oor Jehovah se persoonlikheid wat ons liefde vir hom sal vergroot. Om dit te doen, kan ons ons afvra: ‘Wat leer hierdie Bybelverslag my oor Jehovah?’

Byvoorbeeld, jy kan meer probeer leer oor hoe Jehovah sy liefde, wysheid, geregtigheid en krag gewys het. Maar Jehovah se persoonlikheid is nie beperk tot hierdie eienskappe nie. Dit sluit ander mooi eienskappe in. Waar kan jy meer inligting vind oor sy eienskappe?

Kyk in die Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies onder die hofie “Jehovah God” en dan die onderhofie “Jehovah se eienskappe”. Fokus dan op die eienskappe wat jy in jou Bybellees kan sien.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel