Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 16
  • Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Voorgestelde gesprekke
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Hoe om gesprekke te begin met pamflette
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Verbeter jou vaardighede in die bediening​—⁠Berei jou eie tydskrifaanbieding voor
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 16
Collage: 1. ’n Suster en haar man gebruik die “Geniet die lewe vir ewig!”-brosjure om met ’n vrou te praat by haar huis. 2. Dieselfde suster doen ’n aanbieding deur die “Geniet die lewe vir ewig!”-brosjure te gebruik by die Lewe en Bediening-vergadering.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Hoe om die voorgestelde gesprekke te gebruik

Die broers werk hard daaraan om die voorgestelde gesprekke voor te berei, en baie verkondigers het gevind dat dit goed werk in hulle gebied. Maar omstandighede regoor die wêreld verskil. Daarom kan verkondigers in hulle bediening ’n ander manier gebruik om die gesprek te begin of ’n ander onderwerp bespreek waarin mense in hulle gebied sal belangstel. Almal moet natuurlik die instruksies vir ’n spesiale kampanje volg. Ons doelwit is om gehoorsaam te wees aan Jesus se opdrag om die goeie nuus van die Koninkryk te verkondig. – Mt 24:14.

Wanneer verkondigers ’n studentetoewysing het, moet hulle die onderwerp van die voorgestelde gesprek in die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek gebruik. Maar tensy anders aangedui word, kan hulle ander vrae, tekste of ’n ander agtergrond gebruik wat in hulle plaaslike gebied sal werk. Dit verander die riglyne wat op bladsy 8 van die vergaderingwerkboek vir Junie 2020 verskyn het.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel