Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Januarie bl. 5
  • Jehovah kom sy beloftes na

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah kom sy beloftes na
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe om tekste in jou Bybel te kry
    Nog onderwerpe
  • Deel 3 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
  • Glanspunte uit die boek Esra
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Deel 2 Tydlyn
    Wees moedig en maak God gelukkig
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Januarie bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | ESRA 1-5

Jehovah kom sy beloftes na

Gedrukte weergawe
Israeliete herbou die tempel in Jerusalem

Jehovah het belowe dat ware aanbidding by die tempel in Jerusalem herstel sou word. Maar nadat die Israeliete uit Babilon teruggekeer het, het hulle voor baie struikelblokke te staan gekom, insluitende ’n koninklike bevel om die bouwerk stop te sit. Baie het gevrees dat die werk nooit voltooi sou word nie.

  1. ca. 537 VHJ

    Kores beveel dat die tempel herbou word

  2. 3:3

    Sewende maand

    Altaar opgerig; offerandes gebring

  3. 3:10, 11

    536 VHJ

    Fondament gelê

  4. 4:23, 24

    522 VHJ

    Koning Artasasta sit die bouwerk stop

  5. 5:1, 2

    520 VHJ

    Sagaria en Haggai spoor die volk aan om die bouwerk voort te sit

  6. 6:15

    515 VHJ

    Tempel voltooi

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel