Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Januarie bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • DIE WAGTORING
  • DIE WAGTORING (agterblad)
  • GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM!
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Januarie bl. 1
Christensusters gebruik die Goeie nuus-brosjure in Madagaskar

Susters in Madagaskar gebruik die Goeie nuus-brosjure

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Voorblad van Die Wagtoring, Januarie 2016 | Waarom eerlik wees?

Vraag: Dink jy dat die wêreld ’n beter plek sou wees as almal volgens hierdie beginsel lewe?

Teks: Heb 13:18

Aanbod: Die Bybel spoor ons aan om altyd eerlik te wees. Eerlikheid raak dus elke aspek van ons lewe. Dit is die onderwerp van hierdie nommer van Die Wagtoring.

DIE WAGTORING (agterblad)

Vraag: Ek wil graag hoor wat jy dink van hierdie vraag. [Lees die eerste vraag.] Party mense glo dat ons in ’n ander vorm voortlewe, terwyl ander meen dat die dood die einde van alles is. Wat glo jy?

Teks: Pr 9:5

Aanbod: Hierdie artikel verduidelik verder wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê. Lees dit gerus, en dan kan ons dit op ’n ander keer bespreek.

GOEIE NUUS WAT VAN GOD KOM!

Voorblad van die brosjure Goeie nuus wat van God kom!

Aanbod: Ek wil jou graag van ons gratis Bybelstudiekursus vertel. Hierdie brosjure wys waar in jou Bybel jy antwoorde op belangrike vrae kan vind.

Vraag: Het jy al ooit die Bybel gelees? Kom ek wys jou hoe maklik die lesse in hierdie brosjure is. [Bespreek vraag 1 in les 2.]

Teks: Op 4:11

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbiedings voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel