Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/90 bl. 11
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1990
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1990
km 10/90 bl. 11

Teokratiese nuus

◆ Barbados het in Mei ’n hoogtepunt van 1783 verkondigers gehad, hulle derde hoogtepunt hierdie diensjaar.

◆ Haïti het in Mei ’n vermeerdering van 14 persent gehad, met ’n hoogtepunt van 6427 verkondigers wat gerapporteer het. Hulle het ook hoogtepunte in ure en herbesoeke gehad.

◆ Lesotho het gedurende Mei ’n hoogtepunt van 1270 verkondigers gehad, ’n vermeerdering van 18 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde. Hulle het ’n hoogtepunt van 2223 Bybelstudies gehad. Die Gedenkmaal is deur 4979 bygewoon.

◆ Mexiko het in Mei die 300 000-kerf in verkondigers oorskry, met 300 316 wat gerapporteer het. Dit is ’n vermeerdering van 14,5 persent vergeleke met verlede jaar se gemiddelde. ’n Hoogtepunt van 464 378 tuisbybelstudies is ook gerapporteer.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel