Velddiensvergaderinge
4-10 JULIE
Huidige ‘Onderwerp vir gesprekke’
1. Hoe sal jy die onderwerp inlei?
2. Watter nuusbrokkie kan daarby ingeskakel word?
3. Hoe sal jy die lektuuraanbod daarby inskakel?
11-17 JULIE
Waarom moet ons dit vermy om
1. In die gebied saam te drom?
2. In die veldbediening luidrugtig te wees?
3. Te hard of te lank te klop?
18-24 JULIE
Groepgetuieniswerk
1. Waarom moet ons by boekstudievergaderplekke bymekaarkom?
2. Watter aanmoedigende dinge kan ons tussen besoeke bespreek?
3. Wat kan gedoen word om nuwelinge te help?
25-31 JULIE
Huis-tot-huisverslag
1. Watter aantekeninge maak jy? Waarom?
2. Waarom moet jy adresse van dowe persone en andertaliges aanteken?
3. Hoe sal jy hierdie inligting gebruik?