Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/88 bl. 1
  • Velddiensvergaderinge

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensvergaderinge
  • Ons Koninkryksbediening—1988
  • Soortgelyke materiaal
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1987
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Velddiensvergaderinge
    Ons Koninkryksbediening—1990
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1988
km 3/88 bl. 1

Velddiensvergaderinge

29 FEBRUARIE-6 MAART

Nuwe ‘Onderwerp vir gesprekke’

1. Hersien sleutelgedagtes van tekste wat gebruik moet word.

2. Watter inleiding sal jy gebruik?

7-13 MAART

Skepping-boekaanbod

1. Waarom het mense hierdie publikasie nodig?

2. Watter spesifieke gedagtes of illustrasies kan beklemtoon word?

14-20 MAART

Gebruik Redenering-boek

1. Watter gedagtes onder “Evolusie”, bladsye 130-132, kan nuttig wees?

2. Watter gedagtes onder “Skepping”, bladsye 379-383, kan nuttig wees?

21-27 MAART

Nooi ander uit na Gedenkmaal

1. Wie moet ons uitnooi?

2. Hoe kan gedrukte uitnodigings doeltreffend gebruik word?

28 MAART-3 APRIL

Bied tydskrifte aan

1. Watter artikels uit jongste nommers beklemtoon ‘Onderwerp vir gesprekke’?

2. Waarom is ’n positiewe benadering nodig wanneer intekeninge aangebied word?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel