Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/87 bl. 8
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1998
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1987
km 7/87 bl. 8

Teokratiese Nuus

♦ Curaçao het in Februarie hulle vierde hoogtepunt vir die diensjaar gehad met 1 352 wat gerapporteer het. Daar was ’n hoogtepunt van 84 gewone pioniers.

♦ Fidji het in Februarie hulle 26ste agtereenvolgende hoogtepunt gehad toe 1 253 gerapporteer het, ’n vermeerdering van 14 persent.

♦ Die geledere van die gewone pioniers brei steeds in Ghana uit. Die 31 603 verkondigers wat in Februarie gerapporteer het, het ’n hoogtepunt van 2 767 gewone pioniers ingesluit.

♦ Jamaika het in Februarie hoogtepunte van 8 120 verkondigers en 339 gewone pioniers gerapporteer.

♦ In Februarie het Korea ’n hoogtepunt van 13 349 gewone pioniers sowel as ’n hoogtepunt van altesaam 46 001 verkondigers gerapporteer.

♦ Liberië het in Februarie ’n hoogtepunt van 1 432 verkondigers gehad. Hulle nuwe takgebou is op 28 Maart toegewy, en die opkoms aldaar was 2 126.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel