Velddiensvergaderinge
30 September-6 Oktober
Intekeningaanbod vir Oktober
1. Watter artikel sal jy beklemtoon?
2. Hoe sal jy van die ‘Onderwerp vir gesprekke’ oorgaan?
7-13 Oktober
Aanbieding van tydskrifte. Wat sal jy sê
1. wanneer jy die nommers van Oktober aanbied?
2. wanneer jy reëlings tref om die volgende nommers te bring?
14-20 Oktober
Hoe knoop jy gesprekke aan
1. in die huis-tot-huiswerk?
2. op straat?
3. om informeel te getuig?
21-27 Oktober
Winkel-tot-winkelwerk
1. Waarom moet ons vir winkeleienaars getuig?
2. Wanneer moet ons hulle nader?
3. Hoe lank moet ons aanbieding wees?
28 Oktober-3 November
Hoe begin jy Bybelstudies
1. by die eerste besoek?
2. op herbesoeke?
3. met gesinne?