Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • syr25 bl. 2
  • Groottotale vir 2025

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Groottotale vir 2025
  • Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2025-diensjaar
  • Soortgelyke materiaal
  • Groottotale vir 2024
    Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2024-diensjaar
  • Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Groottotale vir 2023
    Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2023 - diensjaar
  • Groottotale vir 2021
    Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2021 - diensjaar
Sien nog
Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2025-diensjaar
syr25 bl. 2

Groottotale vir 2025

  • Takkantore van Jehovah se Getuies: 84

  • Aantal lande wat rapporteer: 241

  • Aantal gemeentes: 119 652

  • Wêreldwye Gedenkmaalbywoning: 20 635 015

  • Gedenkmaalgebruikers regoor die wêreld: 24 576

  • Verkondigerhoogtepunta: 9 205 326

  • Gemiddelde aantal verkondigers per maand: 9 047 083

  • Persentasie vermeerdering vanaf 2024: 2,5

  • Aantal gedoopb: 304 643

  • Gemiddelde aantal pioniersc per maand: 1 743 567

  • Gemiddelde aantal hulppioniers per maand: 864 870

  • Gemiddelde aantal Bybelstudiesd per maand: 7 603 182

Die 2025-diensjaar het op 1 September 2024 begin en op 31 Augustus 2025 geëindig.

a ’n Verkondiger verwys na ’n persoon wat aktief besig is om die goeie nuus van God se Koninkryk te verkondig (Matteus 24:14). Om uit te vind hoe hierdie getal bereken word, kyk na die artikel “Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?”

b Vir meer inligting oor wat om te doen om as een van Jehovah se Getuies gedoop te word, kyk na die artikel “Hoe word ek een van Jehovah se Getuies?”

c ’n Pionier is ’n voorbeeldige gedoopte Getuie wat vrywillig ’n spesifieke hoeveelheid ure elke maand daaraan spandeer om die goeie nuus te verkondig.

d Vir meer inligting kyk na die artikel “Wat behels ’n Bybelstudie wat Jehovah se Getuies aanbied?”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel