Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sjj lied 68
  • Saai die Koninkryksaad

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saai die Koninkryksaad
  • ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Saai die Koninkryksaad
    Sing vir Jehovah
  • Saai die Koninkryksaad
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Die deurlopende harmonie van die Bybel
    Die Bybel—God se woord of die mens s’n?
  • Die slang se saad—Hoe is dit aan die kaak gestel?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
Sien nog
‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
sjj lied 68

LIED 68

Saai die Koninkryksaad

Gedrukte weergawe

(Matteus 13:​4-8)

  1. 1. Neem deel aan die werk van ons Meester;

    gehoorsaam hom, doen wat hy vra.

    Hy bied jou sy hulp en sy leiding

    om Koninkryksnuus uit te dra.

    Die saadjies van waarheid groei en dra vrug

    in harte opreg en getrou.

    Om hulle te vind, wil jy deeglik getuig

    en jou ywer in dié werk behou.

  2. 2. Sukses in die werk en jou ywer

    hou dikwels verband met mekaar.

    Die mense wat luister, moet hulp kry

    om waarheid te leer en aanvaar.

    Ja, twyfel en druk sal hul ondervind,

    maar help hul om hierteen te stry.

    En dan sal jy sien hoe die saadjies bly groei;

    jy sal elke dag meer vreugde kry.

(Sien ook Matt. 13:​19-23; 22:37.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel