Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 66
  • Dien Jehovah heelhartig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dien Jehovah heelhartig
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Dien Jehovah heelhartig
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Deel 5—Die voordele van heelhartige diens
    Ons Koninkryksbediening—1991
  • Gee eer aan Jehovah
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jehovah Waardeer Diens Wat Met Jou Hele Siel Verrig Word
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 66

Lied 66

Dien Jehovah heelhartig

Gedrukte weergawe

(Matteus 22:37)

1. O Jehovah, Opperheerser,

U is my God, u het ek so lief.

U verdien my toegewydheid;

Nooit wil ek doen wat u hart sal grief.

U gebooie sal ek gehoorsaam;

Wat u vra, doen ek met genot.

(REFREIN)

O Jehovah, u is waardig;

Heelhartig dien ek u, o my God.

2. Vader, al u werke loof u.

Son, maan en sterre spreek van u faam.

Aan u diens wy ek my lewe,

En met groot ywer loof ek u naam.

Mag ek steeds my toewyding naleef,

En my skik na elke gebod.

(REFREIN)

O Jehovah, u is waardig;

Heelhartig dien ek u, o my God.

(Sien ook Deut. 6:15; Ps. 40:8; 113:1-3; Pred. 5:4; Joh. 4:34.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel