Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 21
  • Gelukkig is die barmhartiges!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gelukkig is die barmhartiges!
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • Gelukkig is die barmhartiges!
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • ‘Julle Vader is barmhartig’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Ons dien die God wat “groot genade het”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan(Studie-uitgawe) — 2021
  • Beoefen barmhartigheid—Hoe?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 21

Lied 21

Gelukkig is die barmhartiges!

Gedrukte weergawe

(Matteus 5:7)

1. Gelukkig die barmhartiges!

Vir God is hul die lieflikes.

Hul sê aan dié wat reg wil leer:

‘Barmhartigheid behaag die Heer.’

Barmhartigheid het God bewys,

sy Seun gegee as loskoopprys.

God toon dit aan sagmoediges,

want hy weet wat ons maaksel is.

2. Wie net soos God barmhartig is,

vergewe hy; hy gee hul rus.

Genade word aan hul betoon,

want Christus pleit voor God se troon.

Hul preek van Gods barmhartigheid,

versprei sy boodskap wyd en syd.

Hul sê vir almal: “Skep nou moed,

Gods Koninkryk maak alles goed.”

3. Barmhartiges hoef nie te vrees,

want God sal hul barmhartig wees.

Hy toon aan ons sy liefde teer,

mag ons tog uit sy voorbeeld leer!

Barmhartigheid streef ons dus na

soos God en Christus van ons vra.

Hul het vir ons die weg gewys.

Mag ons dus doen wat hul vereis.

(Sien ook Luk. 6:36; Rom. 12:8; Jak. 2:13.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel