Deel 9
Jou geestelike groei
Watter van die volgende is vir jou die grootste uitdaging?
□ Om die Bybel te bestudeer
□ Om gereeld tot Jehovah God te bid
□ Om met ander (veral my portuurs) oor my geloof te praat
□ Om die wysheid van Bybelstandaarde in te sien
Skryf hieronder neer watter doelwit jy wil stel in verband met die een wat vir jou die moeilikste is.
․․․․․
Hoofstukke 34-38 sal jou help om te sien hoe jy jou geestelikheid kan opbou, volgens Bybelstandaarde kan lewe en doelwitte kan stel wat jou rigting in die lewe sal gee.
[Volbladillustrasie op bladsy 280, 281]