Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • jd bl. 138
  • Verwag Jehovah se dag met vreugde

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Verwag Jehovah se dag met vreugde
  • Lewe met Jehovah se dag in gedagte
  • Soortgelyke materiaal
  • “Bly in afwagting daarvan”
    Lewe met Jehovah se dag in gedagte
  • “Laat jou hande nie slap hang nie”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • “Hou aan om my te verwag”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Bybelboek nommer 36—Sefanja
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Lewe met Jehovah se dag in gedagte
jd bl. 138
Prent op bladsy 139

DEEL 4

Verwag Jehovah se dag met vreugde

Jehovah het sy profete gebruik om waarskuwings te gee oor wat voorlê—die uitstorting van sy toorn. Maar ons moenie aan hom dink as ’n toornige God nie. Hy is ‘met vreugdevolle uitroepe bly oor’ sy volk. Terwyl ons in afwagting bly van sy groot dag, het ons alle rede om ons ‘te verbly en van ganser harte te verheug’ (Sefanja 3:14, 17). Hoe kan jy dít in jou dade en gesindheid openbaar? En waarom kan jy dankbaar wees vir wat jy uit die 12 profetiese boeke leer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel