Inhoudsopgawe
Junie 2014
© 2014 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLADONDERWERP
Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees?
BLADSYE 4-7
12 Tandvleissiekte—Loop jy gevaar om dit te kry?
MEER AANLYN
TIENERS
Vind Bybelse antwoorde op tientalle vrae, onder andere:
• “Is ek gereed om die huis te verlaat?”
• “Hoe kan ek ophou om aan seks te dink?”
Kyk ook na die video Wat jou portuurs sê—Selfone in Engels.
(Kyk onder BYBELLERINGE > TIENERS)
KINDERS
Lees Bybelse prenteverhale. Gebruik die verskillende aktiwiteite om jou kinders te help om meer kennis in te neem van Bybelkarakters en sedelike beginsels.
(Kyk onder BYBELLERINGE > KINDERS)