Inhoudsopgawe
22 Maart 2001
Instrumente van die dood ’n wêreldwye probleem
Kleingewere en ligte wapens speel ’n belangrike rol in hedendaagse oorloë. Kan enigiets gedoen word om hulle dodelike uitwerking te beëindig?
3 Die werklikheid van moderne oorlogvoering
9 Wat is die toekoms van wapenbeheer?
22 ’n Voorskou van die Paradys
24 Die wonders van die bloedsomloopstelsel
31 Die aorta—’n Wonder van ontwerp
32 Miljoene gaan dit bywoon—Sal jy daar wees?
Die uitsonderlike kenmerke van ons son 15
Leer aangaande die unieke kenmerke van die son wat lewe op aarde moontlik maak.
Hulle kan jou identiteit steel! 19
Pasop vir identiteitsdiefstal—’n Misdaad wat vinnig toeneem! Hoe kan jy jou daarteen beskerm?