Inhoudsopgawe
8 Januarie 2001
Kan ons ons huwelik red?
Is ’n liefdelose huwelik die enigste alternatief vir ’n egskeiding? Hoe kan ’n man en vrou wie se verhouding afgekoel het hulle huwelik red?
3 Vasgevang in ’n liefdelose huwelik
8 Julle huwelik kan gered word!
19 Lesse uit Loida se ondervinding
23 Het jy al ’n Xoloitzcuintli gesien??
24 Wie praat?
31 ’n Indrukwekkende video word goed gebruik
32 ‘Dit voorsien in die behoefte’
Wie het hierdie interessante doolhof van mensgemaakte eilandjies gebou? Waarom het sy inwoners dit verlaat?
Van ’n stadigedood tot ’n gelukkige lewe 20
Diamánti lewe al meer as drie dekades met beta-talassemie. Wat is hierdie siekte, en hoe lewe sy daarmee saam?