Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g95 4/8 bl. 19-22
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1995
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 22
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1999
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1992
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—2001
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1995
Sien nog
Ontwaak!—1995
g95 4/8 bl. 19-22

Blokkiesraaisel

Dwars

1. ’n Insek wat die Israeliete toegelaat is om te eet (Levitikus 11:22)

9. Hierdie Jood en sy vrou het Apollos gehelp om tot ’n juiste kennis van God te kom (Handelinge 18:24, 26)

10. Jesus is die —— van Isai (Jesaja 11:10)

11. Dit kon van ’n uitlander geëis word, maar nie van ’n behoeftige mede-Israeliet nie (Deuteronomium 23:20)

12. Alle offers aan Jehovah moes hiermee berei word (Levitikus 2:13)

13. Ons word aangemoedig om dit oorvloedig te doen (2 Korintiërs 9:6)

14. ’n Deel van ’n titel wat Jehovah se posisie beskryf (Genesis 17:1)

18. Johannes die Doper het berouvolle Jode hier gedoop (Matteus 3:6)

22. Noag se oupa (Genesis 5:25, 28, 29)

24. Koning Salomo het jaarliks hiervan aan koning Hiram van Tirus gegee as deel van sy betaling vir boumateriaal vir die tempel (1 Konings 5:10, 11)

25. Vader van Sakkur, wat gehelp het om Jerusalem se mure te herbou (Nehemia 3:2)

26. Die vermeerdering van wêreldse kennis kan daartoe aanleiding gee (Prediker 1:18)

28. Die vierde boek van die Pentateug

29. Die derde steen in die derde ry van die hoëpriester se borstas (Exodus 39:12)

30. Salomo het Jerobeam oor hulle aangestel (enkelvoud) (1 Konings 11:28)

Af

2. ’n Seun van Heman wat ’n musikant in die twintigste diensgroep by die tempel was (1 Kronieke 25:4, 27)

3. Die plek waarheen Lot gevlug het (Genesis 19:20-22)

4. Dit is op die derde en sewende dag op die een gesprinkel wat ’n dooie aangeraak het (Numeri 19:12, 13)

5. Net die honderd-vier-en-veertigduisend kon hierdie lied leer (Openbaring 14:3)

6. Hierdie liggaam kan nie die hemelse koninkryk beërf nie (1 Korintiërs 15:40)

7. Salomo het handelsbetrekkinge met hierdie plek gehad (2 Kronieke 9:21)

8. Rebekka het klaarblyklik haar onderworpenheid aan Isak getoon toe sy haarself hiermee bedek het (Genesis 24:65)

15. ’n Seun van Bela, ’n afstammeling van Benjamin (1 Kronieke 7:7)

16. So iemand verag die tug van sy vader (Spreuke 15:5)

17. Serafs het soveel vlerke (Jesaja 6:2)

19. Josia se ouderdom toe hy koning geword het (2 Konings 22:1)

20. Vir hulle uittog uit Egipte moes die Israeliete dit aanhê (Exodus 12:11)

21. Snoeimesse sal daarvan gemaak word (Jesaja 2:4)

22. Dit was ’n deel van die gebied wat aan die stam van Ruben gegee is (Josua 13:8, 9)

23. Jehovah het deur sy profete voorspel dat Israel weer in hierdie gebied herstel sou word (Jeremia 50:19)

26. Dit is tot eer van Jehovah gedoen (Exodus 15:21)

27. Hierdie spesiale vermoë sal ophou (1 Korintiërs 13:8)

Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 22

Dwars

1. TREKSPRINKAAN

9. AQUILA

10. WORTEL

11. RENTE

12. SOUT

13. SAAI

14. ALMAGTIGE

18. JORDAANRIVIER

22. METUSALAG

24. OLIE

25. IMRI

26. SMART

28. NUMERI

29. AMETIS

30. DWANGARBEIDER

Af

2. ELIATA

3. SOAR

4. REINIGINGSWATER

5. NUWE

6. AARDSE

7. TARSIS

8. SLUIER

15. IRI

16. SOT

17. SES

19. AGT

20. SKOENE

21. SPIESE

22. MEDEBA

23. GILDEAD

26. SING

27. TALE

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel