Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g90 4/8 bl. 14-27
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1990
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1998
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1993
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1999
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1991
Sien nog
Ontwaak!—1990
g90 4/8 bl. 14-27

Blokkiesraaisel

Dwars

1. Hy was die vader van ’n menigte (Genesis 17:5)

4. “Die waters het die ------- gekry en grootliks vermeerder op die aarde” (Genesis 7:18)

9. Die bloed van die siele van onskuldige armes is daaraan gevind (Jeremia 2:34)

10. Jehiskia se moeder (2 Kronieke 29:1)

12. Paulus moes dikwels daarsonder bly (2 Korinthiërs 11:27)

13. Toag se seun, ’n Leviet en voorvader van die profeet Samuel (1 Kronieke 6:34)

14. Wanneer ’n man met ’n bedekte hoof bid, doen hy sy hoof ----- aan (1 Korinthiërs 11:4)

15. Die sewende gebod verbied dit (Exodus 20:14)

18. Die is nie by die tempelbouery gehoor nie (1 Konings 6:7)

20. ‘Daar sal geween wees en ------- van die tande in die buitenste duisternis’ (Mattheüs 8:12)

23. Nie-Christene het die Christelike godsdiens so genoem (Handelinge 24:14)

24. Die wet van Meders en ----- was onherroeplik (Daniël 6:9)

25. Wat die manne van die wagpos Jonatan en sy wapendraer wou leer (1 Samuel 14:12)

26. Die luiaard sal baie by hom leer (Spreuke 6:6)

27. Die vader van Gaddi (Numeri 13:11)

28. Josef se broers moes dit in Egipte gaan koop (Genesis 43:2)

29. ‘Koning Nebukadnesar, die koningskap word jou ------.’ (Daniël 4:31)

Af

2. Job het so gelewe (Job 16:12)

3. Die gesalfdes se burgerskap is daar (Filippense 3:20)

5. Die Israeliete mag hierdie bok geëet het (Deuteronomium 14:4, 5)

6. Hierdie bok moes die woestyn ingestuur word (Levitikus 16:10)

7. Jehovah sou voor Kores uitgaan en dit stukkend slaan (Jesaja 45:2)

8. Hy is in die woestyn, ver van die bewoonde gebiede, aangetref (Job 39:8)

11. Die Israeliete mag dit nie op hulle feesdae gedoen het nie (Levitikus 23:8)

16. Hierdie god van die Babiloniërs het tydens die Babiloniese vernietiging inmekaargesak (Jesaja 46:1)

17. Hy het in die twintigste jaar van Jerobeam koning van Juda geword (1 Konings 15:9)

19. Hulle kan Jehovah nie loof nie (Psalm 88:11)

20. Gesond maak (Handelinge 3:6, 11)

21. ’n Profetiese naam van Jesus (Jeremia 23:5)

22. Die skinker het dit in Farao se beker uitgedruk (Genesis 40:11)

OPLOSSING VAN BLOKKIESRAAISEL OP BLADSY 27

Dwars

1. ABRAHAM

4. OORHAND

9. SOME

10. ABIA

12. ETE

13. ELIEL

14. ONEER

15. EGBREEK

18. YSTERGEREEDSKAP

20. GEKNERS

23. SEKTE

24. PERSE

25. LES

26. MIER

27. SUSI

28. VOEDSEL

29. ONTNEEM

Af

2. RUSTIG

3. HEMELE

5. RIBBOK

6. ASASEL

7. YSTERGRENDELS

8. WOESTYNESEL

11. BEROEPSWERK

16. BEL

17. ASA

19. SKIMME

20. GENEES

21. SPRUIT

22. DRUIWE

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel